German Lewis het in die Landloop Seuns o/12, het voor verlede week in Robertson se Boland Proewe sowel as Saterdag in Stellenbosch eerste gekom en goud gewen.
Hierdie naweek is die Boland Kampioenskappe in die Paarl. Die top drie in elke ouderdomsgroep word ingesluit in die Bolandspan om aan die SA byeenkoms deel te neem.
Die Football Foundation atlete word deur Corrie Avenant afgerig.
Vasti Pietersen Dogters o/9 en Chrisandra Pietersen Dogters o/13 het ook die naweek aan Boland Landloopproewe in Stellenbosch deelgeneem. Vasti het 'n tweede plek verower en Chrisandra het 'n derde plak behaal.