Gansbaai Gholfnuus

Geluk aan  J. De Wet en Arnold Farrell wat die 17de en 18de onderskeidelik verjaar.

 WOENSDAG 6 AUG

1. Bev Swart     38

2. Johan Kruger 35

3. Daniel van der Merwe 33

4 en 5 Solly Wessels en John Thompson altwee 32 punte. Naaste aan die penne: J Nell (2 & 11) en D. Victor (15). Spogtwees: B Brandt, J Thompson en D van der Merwe. 

VRYDAG 8 Aug

Naaste aan die pen: Royce Woods

1. Jannie Brandt  20

2. Solly Wessels  19

3. K Patterson      18

4. S Neethling      18 

SATERDAG 9 Aug

Baie dankie aan Kleinbaai Motors vir die petrolbewys wat geborg word.  Een maal 'n maand wen 'n speler hierdie prys. Hierdie keer was dit Jakkie Beukes met 37 punte.

Tweede was Jacques Nell ook met 37 punte. Derde, vierde en vyfde was Charlie Bent(35), Louis van der Vyver (34) en Jannie Brandt(34)

Naaste aan die Penne: Andre Roos, Leon Lombaard en Charlie Bent. Spogtwees: R Woods, L Lombaard en L van der Vyver. 

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
                              Fax: 028 384 1225
E-mail:
gbgholf@gmail.com