Donderdag 31 Julie het Academia teen Curro, Hermanus, rugby, netbal en hokkie gespeel.
Die hokkiespan het albei wedstryde 1 – 0 gewen.
Die netbal onder 15 wen 13 – 7 en die onder 19 span wen 10 – 5.
Die rugbyspanne het net so goed gevaar.
Die onder 15 span wen 17 – 0 en die onder 19 span wen 43 – 5.