Gansbaai Academia het twee stelle vlae ontvang van me Adel Geldenhuys, bestuurder van Taurus Cape Kelp. Hier word die vlae gehys deur die hoofseun, Jack Swart, hoofmeisie, Monica de Gouveia, saam met die Adjunkhoof, me Carien Fortuin en me Adel Geldenhuys.
Liezel Mostert