Verlede naweek het die duiwe van Hanover gevlieg oor 'n afstand van 611km. Die weer was nie so gunstig soos ons verwag het nie en die duiweboere baie duiwe verloor. Die Saterdagaand was daar maar min duiwe terug. Uitslae is soos volg:
Hanover JO
Danie Smith 1ste
Louis & Johannes 2de, 6de
H Hitge A 3de, 4de, 5de
Corinne & Janine 7de
H Hitge B 8ste
Hanover OPE
H Hitge A 1ste
H Hitge B 2de
Louis&Johannes 3de, 5de, 6de
D Smith 4de
Corinne & Janine 7de, 8ste
Uitslae Beaufort-Wes
Beaufort-Wes JO
H HitgeB 1ste, 8ste, 12de, 18de
Corinne & Janine 2de, 5de
Louis & Johannes 3de, 4de, 10de, 13de
D Smith 6de, 14de
H Hitge A 7de, 9de
A Leonard 11de, 15de, 16de, 17de
N Stevens 19de, 20ste
Beaufort-Wes OPE
H Hitge A 1ste
Louis & Johannes 2de, 3de, 9de, 20ste
H Hitge B 4de, 5de, 8ste, 15de, 16de
A Leonard 13de, 18de
N Stevens 7de
Corinne & Janine 10de, 12de, 14de, 19de
Die komende naweek vlieg die duiwe vanaf Hope Town.
Groete Corinne