Verjaarsdae vir die week
E Harris en MJ Muller. Baie geluk aan julle.
Woensdag Sloegters 13 Aug
Naaste aan die Penne: Bev Swart en Daan
Victor. Enigste spog twee: June Rahn
1. C Bent 39
2. S Wessels 37
3. Daan Victor 33
4. EL Matthee 32
Vrydag Hoenderkompetisie 15 Aug
Dit was Solly Wessels se middag. Hy was die gholfer met
die enigste spog twee en het ook die naaste aan die pen ingepalm.
1. S Wessels 22
2. C Bent 21
3. G Hunt 20
Saterdag 16 Aug
Naaste aan die penne: J Nell en S Wessels. Spog twees: S Wessels, J Nell en Bertie Laubcher. Dit was 'n Betterball kompetisie en die tellings was goed.
1. D Viljoen en S Neethling 45
2. J Nell en G Hunt 43
3. J Beukes en Leon Hattingh 43
4. Piet Le Roux en B Laubcher 42
Onthou die steakaand op die 29 ste Aug.!!!!!!! Algemene jaarvergadering van die Gansbaai Buiteklub op 26 Aug.
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225