Gansbaai Primer Landloop

Gansbaai Primer Landloop

Gansbaai Courant

Vlnr is Gansbaai Primêr se 3 landloopatlete wat tydens die Boland Landloop Kampioenskappe goed gevaar het en in die Bolandspan opgeneem is: German Lewis (2de in 2km, o/12), Vasti Pietersen (2de in 2km, o/9) en Azadia Ward (4de in 4km, o/13). Hulle sal nou aan die WP Landloop Kampioenskappe van 29/30/31 Augustus saam met die Bolandspan deelneem.

Gansbaai Primer Landloop

Hardus Botha

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More