Speelgoed

Speelgoed

Gansbaai Courant

Hier oorhandig Roger Voigt 69 houtvervaardigde speelgoed vir kinders aan Francia van Dyk wat hy vir die komende Herberg-aan-See Basaar op 4 Oktober 2014 gemaak het. Dit bestaan uit platbak-vragmotors, padrollers tot by springkane in verskillende kleure wat getrek kan word. “Namens die organiseerders sê ons graag baie dankie aan Roger vir hierdie groot gebaar van sy kant af”” het Francia gesê.

Speelgoed

Hardus Botha

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More