Stormwinde en baie reën het Woensdagnag vir Gansbaai geteister. Die padaanwyser by De Kelders is in die proses platgewaai.
Die afgelope week het egter wonderlike lenteweer gelewer met 'n Lentedag wat aan alle mooiweers verwagtinge voldoen het.
Die walvisse is ook terug en baljaar voor De Kelders.