Veels geluk aan die vogende persone met hulle verjaarsdae:
Sept 6 J Viljoen
7 I Smith en E Laubsher
9 P Nel
10 M van Dyk
Belangrike Gholfdae hierdie maand
13 Sept Academia se dag 4- ball Allience
20 Sept Kleine Gansies Betterball
Kom ondersteun hierdie instansies - hulle doen goeie werk vir en met ons kinders.
Woensdag 27 Aug Sloegters
Geen Kompetisie - uitgereën en uitgewaai.
VRYDAG 29 Aug Hoenderkompetisie
1. Solly Wessels 21
2. J Nell 19
3. Daniel van der Merwe 17
Pragtige Arend op no. 6 Daniel van der Merwe. Dit wil gedoen wees.
Saterdag 23 Aug Ind Stableford
1. Rob Jerrard 37
2. Jan Le Roux 37
3. Jannie Brandt 37
4. Daan Victor 35
5. George Hunt 35
Naaste aan die penne: Rob Jerrard en Bobby Brandt
Spog twee: Bobby Brandt
Dankie aan al die steakbraai ondersteuners, weer eens 'n groot
sukses. Margie Muller wen weer die R1000. Twee keer in 'n ry!!!!
Jannie Brandt
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com