Teen die tyd is Themba, Thembasile en Marco se name al ou bekendes in Gansbaai Courant. Die afgelope naweek het die driemanskap in George deelgeneem en Themba spog met vierde plek, Thembasile het sewende gekom en Marco in die elfde plek. Gansbaai Acadmia is opreg trots op die drie se prestasies.
Liezel Mostert