Deelname aan Distrikskompetisies:
Vier van ons leerders het deurgedring as Overberg Distriksfinaliste vir deelname aan die volgende kompetisies wat op Dinsdag, 9 September 2014 plaasgevind het:
Wiskunde Kompetisie: Adri Groenewald (Gr 1)
Boomplantweek: Vanaf 1 – 7 September 2014 was dit Boomplantweek. Ons skool het twee bome ontvang vanaf die Overberg Ekoskole, wat met groot ywer deur die Graad 7’s en ander leerders geplant is. Gedurende ‘n saalgeleentheid is leerders herinner daaraan hoe belangrik bome is vir ons oorlewing en die omgewing. Ons hartlike dank aan Ekoskole vir die skenk van die bome.