Baie geluk aan die volgende lede met hulle verjaarsdae
Sept. 13 JC Pieterse
14 P Schoombie en H Fourie
15 F De Swart
19 LJ Smit en FJ du Toit
Woensdag Sep 3 Sloegters
(Borg Hermanus Bottelstoor)
Baie goeie opkoms. Lyk vir my die mense speel eerder deur die week as oor die naweke.
1. G Hunt 40
2. C Bent 39
3. D v/d Merwe 39
4. J Beukes 38
5. S Wessels 37
Spogtwees: D v/d Merwe, S Wessels en R Jerrard
Naaste aan die Penne: D Victor, C Bent, D vd Merwe
Vrydag Sep 5 Hoenderkompetisie (Borg OK)
1. L Hattingh 20
2. D Victor 19
3. C Bent 18
4. J Kruger 18
Saterdag September 6 Enkel Stableford
1. G. Hunt 37
2. John Thompson 36
3. Daan Victor 36
4. D. vd Merwe 35
5. B. Swart 35
6. S. Neethling 35
Naaste aan die Penne:
J Nel, D v/d Merwe en Andre Roos.
KOM ONDERSTEUN SATERDAG 13 SEPTEMBER TEN BATE VAN GANSBAAI ACADEMIA
ASOOK 20 SEPTEMBER TEN BATE VAN DE KLEINE GANSIES
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
T: 028 3841441 F: 028 3841225 E-mail: gbgholf@gmail.com