Die duiwe is drie weke gelede in Hopetown gelos. Die afstand is 703km volgens GPS gemeet van ons hokke af. Die weer was baie sleg, sterk wind het gewaai en hul het gesukkel om die Saterdagaand by die huis te kom. Die meeste duiwe het eers die Sondagoggend tuis gekom. 'n Paar duiwe het langs die pad verlore geraak. Uitslae soos volg:
Hopetown OPE
H Hitge B 1ste, 5de, 9de, 10de
D Smith 2de, 8ste
Louis & Johannes 3de, 11de, 13de, 14de
H Hitge A 4de
Corinne & Janine 6de, 7de, 12de
Hopetown JO
Louis & Johannes 1ste, 2de, 3de, 4de, 5de, 6de
Corinne & Janine 7de, 8ste
H Hitge A 9de
Victoria wes JO
Louis & Johannes 1ste, 3de, 4de, 6de, 7de
H Hitge A 2de, 12de
Corinne & Janine 5de, 9de, 11de, 14de, 19de
H Hitge B 8ste, 13de, 18de
A Leonard 10de, 20ste
D Smith 15de, 16de
Victoria wes OPE
Louis & Johannes 1ste, 3de, 6de, 8ste, 17de
Corinne & Janine 2de, 4de, 9de, 14de, 18de
A Leonard 5de, 13de, 15de
H Hitge B 7de, 19de
D Smith 10de, 11de, 16de
H Hitge A 12de, 20ste
Hierdie naweek het ons Kimberley gevlieg met afstand volgens GPS gemeet van 826km. Die duiwe het eers Sondag teruggekeer. Teen Sondagmiddag was daar nog baie duiwe nie terug. Uitslae is soos volg:
Kimberley 1
Louis & Johannes 1ste, 3de, 4de, 5de, 10de
D Smith 2de
H Hitge A 6de, 7de
H Hitge B 8ste
Corinne & Janine 9de, 11de
Kimberley 2
Louis & Johannes 1ste, 4de, 5de, 6de, 8ste
D Smith 2de
Corinne & Janine 3de, 7de
Groete, Corinne