Hardus Botha neem die Redakteursstoel oor by Francois de Jongh wat die Courant se Uitgewer is.
Hardus is reeds 8 jaar 'n joernalis by Gansbaai Courant en het hom oor die jare bewys as 'n regte gemeenskapper. Die res van die redaksie verander nie. Hardus se landlyn lessenaarnommer is nou 028 384 1473.