GELUK AAN DIE VOLGENDE PERSONE
Hulle is 'n jaar ouer!
Sept 22 Jannie Brandt en H van Wyk
23 D Coetzee
25 MC Beamondt en A Potgieter
26 Dawie Viljoen
Woensdag 10 Sept Sloegters
1. Charlie Bent 35
2. June Rahn 35
3. Solly Wessels 34
4. Daan Victor 33
Spogtwees: Net een gholfer wat kan set Jacques Nell
Naaste aan die penne : Charlie Bent en Jacques Nell
VRYDAG 12 SEPT HOENDER KOMP
1. D van der Merwe 20
2. J Kruger 19
3. Jakkie Beukes 18
4. L Smith 17
Saterdag 13 Sept Enkel Stableford
Gansbaai Academia het 'n voorloper vir hulle groot dag 15 November gehad. Spelers het hulle ondersteun en die dag was 'n sukses. Die skool het gesorg vir 'n hele aantal pryse.
1. J Thompson 41 punte Uitmuntend!!
2. G Hunt 40 punte Ook glad nie sleg nie.
3. Charlie Bent 37 punte Altyd onder die voorlopers
4. EL Matthee 36 punte Goed om sy naam weer te sien
5. Dawie Viljoen 36 punte Oud maar nog nie Koud
6. Solly Wessels 35 punte Het al aandele by die koerant
Naaste aan die Penne: June Rahn en JP Strydom
Enigste spogtwee: C Bent
Vrydag by die trekking het Toekie weer Gekrummelde Varktjop met Pampoenkoekies. Gegeurde rys en mash met Gravy (hoes daai vir Tale Mix) R40 Bestel vroeg asb 0722797085 of gholfklub.
Volgende steakaand 3 Oktober Bespreek asseblief!!
Jannie, Gansbaai Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com