Damme se Mosselkraker

Abdul Malick Omar het Saterdagaand hierdie stewige 14.66kg mosselkraker by Die Damme gevang. Malick het aan die Dantes Peak Fishing Charters 2-in-1 Classic deelgeneem waarvan die opbrengs aan "Little Fighters Cancer Trust" en die Al Furqaan Hafith School gaan. Noer Soeker of MNS Photography het die foto tydens die prysoorhandiging geneem.

Gansbaai Damme se Mosselkraker Abdul Malick Omar_1