Birkenhead Boothengelklubkompetisie

Gawie Krugel met sy twee mooi kabeljoue (6.05kg en 5.6kg) wat hy verlede Saterdag vanaf Johan Burmeister se boot, Nu-Nu tydens ‘n Birkenhead Boothengelklubkompetisie gevang het. Behalwe vir die swaarste- en 2de swaarste vispryse, het Gawie ook die prys vir die swaarste sak ingepalm. 

Gansbaai Birkenhead Boothengelkompetisie Gawie Krugel_1