Laerskool Gansbaai Nuus

Laerskool Gansbaai Nuus

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Afrikaanse Eisteddfod:

Laerskool Gansbaai het op Vrydag, 5 September 2014 deelgeneem aan die Afrikaanse Spraak en Drama Eisteddfod in Hermanus vir Graad 4 – 7.  Ons leerders het goed presteer en het die volgende sertifikate verwerf:

6 Cum Laude, 14 Goud en 6 Silwer.  Baie dankie aan al die onderwysers en ouers vir die afrigting van ons leerders.  Ons is baie trots op hulle – baie geluk met die prestasies!  Dankie ook aan al die ouers vir die vervoer en ondersteuning van ons leerders in Hermanus.

Beeldende Kuns Eisteddfod:

Op 29 Augustus 2014 het ons leerders ook deelgeneem aan die Beeldende Kuns Afdeling van die Eisteddfod in Kleinmond.  Hierdie jaar het die beoordeling ietwat anders gewerk en leerders moes binne ‘n sekere tyd ‘n kunswerk voltooi.  Ons leerders het hulle baie goed van hul taak gekwyt en die volgende sertifikate is verwerf:  2 Cum Laude, 7 Goud en 11 Silwer.

Baie dankie weer eens aan al die ouers vir die vervoer van leerders na Kleinmond en die ondersteuning daar.  ‘n Spesiale dankie aan juf Alana Louw wat sommige leerders met die skoolbussie vervoer het.

Laerskool Gansbaai Nuus

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

For our parting shot, one of Grootbos Foundation's longest relationships with the Eden Project in the UK...

Grootbos Foundation
Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Being comfortable with myself sets me free.

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

GGAP CONGRATULATES our very special artist and graphic designer, ANTJE SHONE! 

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Selling a property is more than putting a sign outside the house and placing an advert online.

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

Some properties are about the house. Others are about where the house is. This is most definitely one of the latter.

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

New month, new pieces at Komtessa Boutique.

Komtessa Boutique
See All Articles