Wat in die begin van die week met die weervoorspellings as 'n maklike wedvlug vir die duiwe gelyk het, het in drie seisoene op eendag vir hul uitgedraai. Die duiwe het vanaf Britstown oor 'n afstand van 600km (vlg. GPS gemeet) gevlieg. Uitslae is soos volg:
Britstown JO
Louis & Johannes 1ste, 2de, 6de, 8ste, 17de, 18de
H Hitge B 3de, 19de
A Leonard 4de, 9de, 13de, 14de
Corinne & Janine 5de, 16de
H Hitge A 7de, 10de, 12de, 15de
D Smith 11de
Britstown OPE
H Hitge A 1ste, 3de, 20ste
Corinne & Janine 2de, 7de, 18de
Louis & Johannes 4de,6de,8ste,10de,11de,12de,16de,19de
H Hitge B 5de, 9de, 15de, 17de
D Smith 13de
A Leonard 14de
Tot volgende week. Groete Corinne