Big Draw Wenner

Big Draw Wenner

Gansbaai Courant

Pearly Beach Ontspannings- en Hengelklub se fondsinsamelingsprojek vir vanjaar was ‘n “Big Draw” van R10,000, met een van hulle dame-hengelaars, Karen Hoogendijk wat R10,000 ryker is.

Dirkie Kotze het die skaap gewen en Jan Swart die kartondoos met brandewyn, terwyl 17 ander geluktrekkings ook gewen is. Vlnr op die foto is Wouter Meiring (voorsitter), Mike Lamb (president), Carla Roelofse (klubbestuurder), Karen Hoogendijk (R10,000 wenner) en Isolde Smith (sekretaris).

Big Draw Wenner

PH Hengelklub

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More