Die duiwevliegseisoen staan nou einde se kant toe. Die duiwe is Saterdagoggend in Hopetown losgelaat. Hulle het 'n afstand van 709 km (GPS gemeet) afgelê. Die meeste duiwe was Saterdagmiddag reeds tuis. Uitslae is soos volg:
Hopetown JO
H Hitge A 1ste, 8ste, 10de, 11de, 12de
Corinne & Janine 2de, 5de, 7de, 14de, 16de
A Leonard 3de, 13de
Louis & Johannes 4de, 6de, 9de, 15de, 17de
Hopetown OPE
Louis & Johannes 1ste, 6de, 7de, 15de, 16de, 17de
H Hitge A 2de, 9de, 14de
Corinne & Janine 3de, 4de, 8ste
D Smith 5de, 13de, 20ste
A Leonard 10de, 11de, 12de, 18de
H Hitge B 19de
Groete tot volgende naweek
Corinne