Dit is weer tyd om totsiens te se

Dit is weer tyd om totsiens te se

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Dit is ‘n surrealistiese gevoel – die einde van 2014 het aangebreek. Die einde van die akademiese jaar vir die matrieks is om die draai. Die eindeksamen staar hulle in die gesig met die eerste vak wat alreeds op die 20ste Oktober geskryf word.

Soos die tradisie alreeds daar gestel is, sal die groep ook deur die dorp loop op Vrydag 17 Oktober. Vanjaar se matriekgroep is ‘n spesiale klompie, want hulle is die eerste groep wat die volle siklus vanaf graad agt voltooi het. Soos die gebruik sal die groep ontbyt eet en daarna deur die dorp na die skool stap.

Die seremonie in die skoolsaal is om aan die leerders hul eksamennommers te oorhandig en vir oulaas gemotiveer te word vir die strawwe tyd wat voorlê. Ouers van die matrikulante is baie welkom om die seremonie in die saal by te woon.

Academia wil ook van die geleentheid gebruik maak om aan die gemeenskap van Gansbaai dankie te sê vir al die ondersteuning. Vanaf die “Cinderella” projek om leerders se droom vir ‘n fabelagtige matriekafskeid moontlik te maak tot elke donasie en omgee vir ons kosbare kinders.

Die skool se jaarlikse Prestige-aand vind plaas op die 23ste Oktober. Dan is dit skouer aan die wiel vir die laaste ses weke van die kwartaal.

Liezel Mostert

Dit is weer tyd om totsiens te se

Liezel Mostert

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

For our parting shot, one of Grootbos Foundation's longest relationships with the Eden Project in the UK...

Grootbos Foundation
Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Being comfortable with myself sets me free.

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

GGAP CONGRATULATES our very special artist and graphic designer, ANTJE SHONE! 

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Selling a property is more than putting a sign outside the house and placing an advert online.

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

Some properties are about the house. Others are about where the house is. This is most definitely one of the latter.

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

New month, new pieces at Komtessa Boutique.

Komtessa Boutique
See All Articles