Tussenverkiesing

Tussenverkiesing

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Coenie Groenewald, Munisipale Verkiesingsbeampte vir Overstrand, het by navraag gemeld dat die tussenverkiesings in wyke 2 (Gansbaai), 5 (Zwelihle) en 7 (Sandbaai) op Woensdag, 26 November 2014, plaasvind. 

Die afsnydatum en -tyd vir die indiening van nominasies vir kandidate in die tussenverkiesings is Maandag, 3 November 2014 om 17:00.  Die lys van goedgekeurde wykskandidate sal op 10 November 2014 bekendgemaak word. 

Nuwe kiesers in die betrokke wyke het die geleentheid om op 18 en 19 November 2014 (vanaf 08:00 tot 17:00) by die onderskeie stemlokale in die betrokke wyke, of daagliks gedurende gewone kantoorure by die OVK se plaaslike kantoor te Kantoor 4A, Twin Gables, Hoogstraat 26, Hermanus (Tel nr:  028-312 1464/5), te registreer.  Die betrokke kieserslyste sluit op Vrydag, 24 Oktober 2014 om 17:00. 

Kiesers wat om die een of ander rede nie op Woensdag, 26 November 2014, by die onderskeie stemlokale kan gaan stem nie, kan om 'n spesiale stem aansoek doen.  Sodanige kiesers kan dan op Dinsdag, 25 November 2014, hul stem by die onderskeie stemlokale uitbring.  Kiesers wat van weë 'n gebrek of fisiese ongesteldheid nie die stemlokale op 26 November 2014 kan besoek nie, kan ook om 'n spesiale stem aansoek doen en sal deur OVK personeel op Dinsdag, 25 November 20147, tuis besoek word sodat hul hul stemme kan uitbring.  

Aansoeke vir spesiale stemme kan vanaf 8 November 2014 tot 14 November 2014, om 17:00, by die plaaslike kantoor van die OVK ingehandig word.  

Coenie Groenewald

Tussenverkiesing

Coenie Groenewald

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

For our parting shot, one of Grootbos Foundation's longest relationships with the Eden Project in the UK...

Grootbos Foundation
Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Being comfortable with myself sets me free.

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

GGAP CONGRATULATES our very special artist and graphic designer, ANTJE SHONE! 

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Selling a property is more than putting a sign outside the house and placing an advert online.

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

Some properties are about the house. Others are about where the house is. This is most definitely one of the latter.

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

New month, new pieces at Komtessa Boutique.

Komtessa Boutique
See All Articles