Verjaarsdae hierdie week:
C Bent 25
C Fichardt 26
Me A Donnelly 26
Me M Zahn 28
N Latsky 28
Me M Skadeberg 31
Net die mooiste word julle toegewens.
WOENSDAG 15 OKTOBER SLOEGTERS
1. Charlie Bent 43 (bruto 72)
2. Leon Hattingh 42
3. Bev Swart 42
4. Johan Kruger 41
George Hunt behaal 'n spogtwee en die naaste aan die penne word gewen deur Rupert Roux, John Thompson en Daan Victor.
VRYDAG HOENDERKOMPETISIE 17 OKT
1) Rene Lambrechts 20
2) Charlie Bent 19
3) Solly Wessels 18
4) Marlene Davin 16
5) Bobby Brandt 16
Naaste aan die pen was Johan Kruger.
SATERDAG 18 OKTOBER
1. Bev Swart 41
2. Solly Wessels 40
3. Steve Muller 40
4. Rupert Roux 39
5. Melvin Tobias 37
Saterdag 25 Oktober is dit THORBURN SECURITY SOLUTION se gholfdag. Baie dankie aan John Hitchcock en sy mense, ons glo dit gaan soos altyd 'n reuse sukses wees.
Spelers moet betyds inskryf om seker te maak hulle kry plek.
Gholfgroete, Jannie Brandt
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com