GreenSmile Foundation troef provinsies

GreenSmile Foundation troef provinsies

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die springbok, Ashwin Willemse se Greensmile Foundation het vanaf 5-9 Oktober 2014 'n 0/15 Greensmile Uitnodigings Span na die SA Rugby Legends se jaarlikse Iqhawe Nasionale Ontwikkelings Rugby Toernooi in die Kaap gestuur.

Die spelers is gekies vanuit die 8 Greensmile skole in die Overberg, nl Swartberg, Emil Weder, Groenberg, Hawston, Villiersdorp, Albert Myburgh, Gansbaai Akademia en De Rust Futura. Hierdie span het egter almal verbaas en het die toernooi onoorwonne afgesluit nadat hul die ontwikkelingspanne van die Leeus, Bulle en die OP geklop het. Wat hierdie prestasie nog meer indrukwekkend maak is die feit dat hierdie spelers uitgeval het by die Boland proewe, en as n streek span teen volwaardige uniespanne gekompeteer het, nadat Natal onverwags onttrek het.

Die span het ook algehele 3de plek behaal uit n totaal van 14 spanne. Die span is afgerig deur die Gansbaaier, Danver August, wat verbonde is aan die Overstrand Munisipaliteit se afrigtingsprogram by Gansbaai se gemeenskaplike sportgronde. Drie leerders van Gansbaai Academia is in die span opgeneem, Jonathan Martin (8), Donnadue de Villiers (10) en Wimpie van Dyk (1).

Die bestuur van die Greensmile Uitnodiging Span wil graag die ouers bedank vir hul bydrae, asook die borge, nl: Afc, Mnr& Me Paul de Villiers,Robert Hendricks, Louis Jordaan, Ray Moore, Genadendal Rugby Klub,  wat n bydrae gelewer het tot die sukses van die jong span. Baie dankie ook aan die skole wat hul onbaatsugtige ondersteuning gee aan die Greensmile Foundation.                            

Francois de Jongh

GreenSmile Foundation troef provinsies

Francois de Jongh

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

For our parting shot, one of Grootbos Foundation's longest relationships with the Eden Project in the UK...

Grootbos Foundation
Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Being comfortable with myself sets me free.

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

GGAP CONGRATULATES our very special artist and graphic designer, ANTJE SHONE! 

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Selling a property is more than putting a sign outside the house and placing an advert online.

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

Some properties are about the house. Others are about where the house is. This is most definitely one of the latter.

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

New month, new pieces at Komtessa Boutique.

Komtessa Boutique
See All Articles