Verlore UK brief by eienaar

Verlore UK brief by eienaar

Gansbaai Courant

‘n Brief met ‘n verkeerde Gansbaai posadres daarop en wat aan “Auntie Dee” geadresseer is, se eienaar is deur Gansbaai Courant se Smalls opgespoor. Lorraine Ramsauer van Dyer Eiland Visserye het die brief vanaf Engeland verlede week in haar posbus gekry. “Ek wou dit nie as ‘onbekend’ terugstuur nie,” het sy gesê. “Ek was bang dat die brief dan nooit by die regte ontvanger sou uitkom nie.”  

‘n “Gevind” is in verlede week se Smalls van Gansbaai Courant (Donderdag, 16 Oktober 2014) geplaas en op Saterdag, 19 Oktober 2014 het “Auntie Dee” die Courant se kantore geskakel. Gelukkig was hier iemand om haar oproep te kon ontvang. Op Maandag, 20 Oktober 2014 het sy by die kantoor opgedaag. “Auntie Dee” is toe inderwaarheid Dee Varchmin van De Kelders en haar posbusnommer se eerste twee syfers is per abuis omgedraai op die brief. “Ek is baie dankbaar teenoor Lorraine Ramsauer wat die brief hier kom indien het, aangesien ek dit nou in my besit het,” het Dee gesê. Nouja, Gansbaai Courant se Smalls werk toe selfs vir ‘n verlore brief.

Hardus Botha

Verlore UK brief by eienaar

Hardus Botha

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Mid Winter Beach Trails

Mid Winter Beach Trails

Mid Winter in the Overberg and still wonderful weather to ride in.

Serendipity - Villa The Cherry

Serendipity - Villa The Cherry

Do you wanna hear an incredible story? Let me tell you one.. This blog is about how The Cherry came into our live.

Villa The Cherry
Latest addition to Bay Tyre's services

Latest addition to Bay Tyre's services

Bay Tyres now offers exhaust and lubrication services (minor service)!

Bay Tyres
Whale Viewing 2018: A Guide to Boat-based Whale Watching

Whale Viewing 2018: A Guide to Boat-based Whale Watching

The low, bellowing call of a lone Southern Right Whale echoes through the waters of Walker Bay.

Our gentle giants have returned!

Our gentle giants have returned!

W.e had our first official whale trip of the season and as we launched from Gansbaai harbour.

The Strandveld is where...

The Strandveld is where...

Photographic journey, why we love our region...

See All Articles