Top 10 Atletiek

 ‘n Groep atlete van Laerskool Gansbaai het op Vrydag, 17 Oktober 2014 aan die Top 10 Atletiek byeenkoms in Bredasdorp deelgeneem.  Ons leerders het baie goed presteer, alhoewel die kompetisie vanjaar baie sterker was as in die verlede.  Laerskool Gansbaai het ‘n algehele 3de plek verower uit die 6 skole wat deelgeneem het (hierdie skole het elkeen ‘n getal van 500 of minder leerders).

Baie geluk aan elke afrigter en leerder met hierdie prestasie en baie dankie vir u elkeen se betrokkenheid!

Die atlete op die foto hiernaas se uitslae was as volg:

0/13D:   Jurinda Martin (2de – Verspring, 3de – Hoogspring, 3de – Spiesgooi, 5de - 75mH); Mari Carstens (5de – Spiesgooi, 6de – Gewigstoot);  Jaun-Mari  Booysen (7de - Gewigstoot); Jannika van Niekerk (5de - Diskus); Mart-Mari Koekemoer (6de - Diskus);

0/13S:    Christiaan Groenewald (7de - Diskus)

0/12D:   Niveena Jantjies (2de – Spiesgooi, 4de – Gewigstoot, 5de – Diskus);  Fiona Fourie (3de – 100m; 4de – 75mH)

0/12S:    Niel Engelbrecht (2de – Diskus, 3de – Gewigstoot); Pieter du Toit (5de – Verspring); Jacques Augustyn (6de – 1200m)

0/11D:   Marzhan Roux (4de – 70mH, 6de – Verspring); Caitlyn Otto (6de – 1200m)

 Voor vlnr: Jacques Augustyn, Caitlyn Otto, Marzhan Roux, Pieter du Toit. Middel vlnr: Fiona Fourie, Mari Carstens, Mikayla Martinengo, Jaun-Mari Booysen. Agter vlnr: Jannika van Niekerk, Niel Engelbrecht, Christiaan Groenewald, Jurinda Martin, Niveena Jantjies, Mart-Mari Koekemoer