Krieketnuus

Krieketnuus

Gansbaai Courant

Gansbaai en Stanford het Sondag 'n 40 boulbeurte aan 'n kant krieketwedstryd tuis gespeel. Stanford het eerste gekolf en 177 vir 7 paaltjies aangeteken. Hul beste kolwer was C Parker met 58 lopies.

Gansbaai is in hul kolfbeurt almal uitgehaal vir 122.

Krieketnuus

Francois de Jongh

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More