Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Gholfnuus

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die gholfkomitee en die spelers dink  aan die volgende lede wat tans baie siek is.

Jan Fouche en James Scholtz. Julle is in ons gebede. Ook wens ons Jeanette Bent voorspoed toe met haar operasie en 'n spoedige herstel.

Vrydagaand se steakhouse was uit die boonste rakke.

Stel jou voor: Christo Oosthuizen van Naboomspruit wen 'n bottel whisky in die trekking. Hy skenk dit terug en dit word opgeveil. Die bod word op Freddie Engelbrecht toegeslaan teen R500. Hy skenk dit terug en die tweede bod word weer teen Christo toegeslaan vir R400. Terug kom die bottel en uiteindelik wen Dave die bottel vir R200. Hoe's daai vir inflasie? R1100 vir 'n bottel wat R90 gekos het. Die R1000 trekking is deur Leon Hattingh gewen. Baie geluk!!!

Verjaarsdae hierdie week

Geluk aan  R Striene en J De Goede wat altwee op die negende verjaar.

Woensdag Sloegters 29 Okt

Na 'n baie groot operasie sien ons dat Pieter Loubser terug  is by ons en hoe? Hy wen die kompetisie met 40 punte. Dit wil gedoen wees. Tweede en derde was Sextus Neethling en Steve Muller, albei met 40 punte. George Hunt het gevolg met 39 punte. Gina Esterhuizen en Lambert Smithh daarna met 38 punte. Naaste aan die penne: Solly Wessels, Christo Spanellis en Daan Victor. Net een Spogtwee: Solly Wessels.

Vrydag Hoenderkompetisie 31 Okt

1. Johan Kruger 20 (wen die OK voucher)

2. Leon Hattingh 19

3. Charlie Bent  19

Saterdag 1 Nov  Betterball

Hierdie dag was deur OLOF BERGH geborg en wat 'n sukses was dit nie. Ons kan vir Keith nie genoeg bedank vir sy pragtige gebaar om hierdie dag vir ons so 'n sukses te maak nie. 

1. C Bent en J Nell                    48

2. J Thompson en R Brandt   45

3. Stella Swart en R Jerrard    44

4. J Beukes en A Roos            43

5. B Swart en S Muller              42

Naaste aan die Penne: Charlie Bent (2) en George Hunt. Charlie Bent het ook 'n spogtwee gehad. 

Jannie

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
                              Fax: 028 384 1225
E-mail:
gbgholf@gmail.com

Gansbaai Gholfnuus

Jannie Brandt

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

For our parting shot, one of Grootbos Foundation's longest relationships with the Eden Project in the UK...

Grootbos Foundation
Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Being comfortable with myself sets me free.

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

GGAP CONGRATULATES our very special artist and graphic designer, ANTJE SHONE! 

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Selling a property is more than putting a sign outside the house and placing an advert online.

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

Some properties are about the house. Others are about where the house is. This is most definitely one of the latter.

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

New month, new pieces at Komtessa Boutique.

Komtessa Boutique
See All Articles