Geluk aan die volgende persone..nog 'n jaar by!
Nov. 22 LJ le Roux en ET Engelbrecht
24 Mrs LD Coetzee
26 Andre Gouws
Daan Victor
CJ vd Merwe
A Ehlers
27 Chris Joubert
28 JW Roberts
WOENSDAG 12 NOVEMBER SLOEGTERS
Sponser: Prime Cut Meats
1. Dawie Rossouw 39
2. Sextus Neethling 38
3. Marleen Davin 37
4. Dawie Viljoen 36
Spogtwees behaal deur: Dawie Rossouw, J Nell en Charlie Bent. Jacques Nell teken ook 'n eagle aan op no. 6. Naaste aan die penne: D Rossouw, John Thompson en JP Strydom.
VRYDAG 14 NOV HOENDER KOMPETISIE
1. Leon Hattingh 18
2. Daniel vd Merwe 18
3. George Hunt 14
SATERDAG 15 NOV IND. STABLEFORD
Die eerste plek is ingeneem deur 'n persoon wat (so lyk dit vir my) nie net kan preek nie maar ook gholf kan speel. Geluk Ds Dirk van Dyk met jou 39 punte.
2. Wilmeen Harris 34
3. D van der Merwe 34
4. Daan Victor 33
5. Jakkie Beukes 33 en C Wium ook 33 punte. Net een spogtwee Solly Wessels.
Hierdie naweek groot gholfdag vir Gansbai Academia (22 Nov) en die 29 ste gemengde pare kompetisie.
Steakaand op 28 November.
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com