Visse vars gevang

Freddy Sumner (79) staan hier met sy twee behoorlike visse, ‘n geelstert (20kg) en ‘n blouvis (15kg) wat nie sommer hier gevang is nie. Freddie gaan elke 4 jaar saam met die SA Agulhas na die Suid-Atlantiese see waar hy op die eiland, Tristan Dacunha, vir sy kinders gaan kuier. Hierdie twee bielies het hy gevang toe hulle met ‘n boot uit is om kreef te trek.