Build It se Toernooi Wenners

Baie geluk aan die Young Tigers van Stanford - Build It se o/13 Sokker toernooi wenners vanjaar. Hulle het eerste gekom uit 11 spanne en toon baie talent vir ons sokker toekoms.