Tennisnuus 20 November

Tennisnuus 20 November

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Op Saterdag 8 November het Gansbaai Tennisklub se Algemene Jaarvergadering plaasgevind.

Die bestuur bly min of meer onveranderd.

Kontak gerus enige van die volgende persone vir inligting rakende die klub. Daniel Geldenhuys 0721173473, Gerhard Germishuizen 0725361777, Alta van Niekerk 0825639056, Lisel Joubert 0828504182 of Elsabie Schoombie 0829227063.

Van die besluite wat geneem is, nodig om van kennis te neem, is:

Ons jaarlikse tennisdag wat al so gewild is, sal nie vanjaar in Desember plaasvind nie. HIerdie toernooi skuif na die Jun/Jul skoolvakansie. Die datum sal later bekend gemaak word. Ons wil graag ons gereelde borge, wat ons jaarliks ondersteun, bedank vir hul bydrae. Ons vertrou dat ons in die toekoms op julle kan reken. 

Sosiale tennis op 'n Woensdag skuif na 15:30 by die skool se bane. Die Saterdag sosiaal bly soos altyd om 14:00 by die skoolbane.

Ledegeld van R300 per lid bly onveranderd en is betaalbaar vanaf Nov 2014.

Tweedehandse tennisballe vir krieket op die strand of as speelgoed vir die honde-kinders is by klub beskikbaar @ R5/bal.

Op Saterdag 29 November speel Noord-Boland teen Suid-Boland op Worcester. Baie geluk en sterkte aan 3 van ons klublede wat verkies is om Noord-Boland te verteenwoordig: Alta van Niekerk, Lyn Bouchier en Daniel Geldenhuys.

Tennisgroete

Daneel Geldenhuys

Tennisnuus 20 November

Daneel Geldenhuys

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

COMING HOME TO YOURSELF

COMING HOME TO YOURSELF

At the heart of all these conversations lies a single truth.

Ready for Adoption - Meet Benso

Ready for Adoption - Meet Benso

Benso is a sweet male dog, about 2 years old, and he is now ready to find his forever home.

BARC Animal Welfare
Daily Blog: 25 June 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 25 June 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

A successful day on the water with plenty of marine life to keep us company at the dive site! 

Finding Clarity in Life: What Do You Truly Want?

Finding Clarity in Life: What Do You Truly Want?

As awareness grows, something interesting begins to happen.

Generator Hire in Gansbaai: Reliable Power When You Need It Most

Generator Hire in Gansbaai: Reliable Power When You Need It Most

Power interruptions can bring work to a standstill, disrupt events, and create costly delays. 

Coastal Hire Gansbaai
Creating Opportunities for Youth

Creating Opportunities for Youth

Today's update from Grootbos Foundation is from the Employability Team...

Grootbos Foundation
See All Articles