Charl Kruger by Owls

Charl Kruger, ‘n opkomende kunstenaar van die Kaap, tree op 13de Desember 2014 om 20:00 tot 24:00 by Owl’s Pub, Uilenkraal ten bate van Herberg-aan-See-Tehuis vir Bejaardes op.

Kaartjies beloop R50.00 per persoon, met ‘n kontantkroeg en ligte etes wat te koop aangebied sal word. Charl het ‘n “groot” hart en is besig met sy eie projek: “Ons gee om”.

Navrae kan aan Hester Venter by 082-439-6256 of Herberg-aan-See by 028-384-0501.

Charl Kruger, ‘n opkomende kunstenaar van die Kaap, tree op 13de Desember 2014 om 20:00 tot 24:00 by Owl’s Pub, Uilenkraal ten bate van Herberg-aan-See-Tehuis vir Bejaardes op. Kaartjies beloop R50.00 per persoon, met ‘n kontantkroeg en ligte etes wat te koop aangebied sal word. Charl het ‘n “groot” hart en is besig met sy eie projek: “Ons gee om”. Navrae kan aan Hester Venter by 082-439-6256 of Herberg-aan-See by 028-384-0501.