Woekermark op Vrydae

Vrydae se Woekermark sluit op 28 November 2014 en sal weer op Vrydag, 30 Januarie 2015 heropen. Francia van Dyk (sameroeper) bedank almal vir 2014 se ondersteuning en wens almal ‘n Geseënde Kersseisoen toe. Op die foto is die getroue werkers wat tydens die voorlaaste Woekermark almal in “outydse” klere opgedaag het.

Gansbaai Woekermark op Vrydae_1