Gholfnuus 27 November '14

Net drie persone wat hierdie week verjaar. Baie geluk!!!

Des 2   H van Niekerk

       3   Ms A Crous

       4    WCL de Vries

 WOENSDAG SLOEGTERS  19 Nov

Naaste aan die Penne  Royce Woods en Jan Le Roux. Spog twees  Royce Woods; Christo Spanellis en Charlie Bent.                                         

1.  Charlie Bent    41 (bruto  72)  Dit wil gedoen wees!!!

2. Dawie Viljoen  38

3. Marleen Davin  38 (goed om 'n dame in die pryse te sien)

4. Solly Wessels   36

5. Bobby Brandt   36

Hierdie   komende Woensdag (3 Des) is die Laaste Sloegters kompetisie vir die jaar. Die amptelike prysuitdeling sal dan geskied en John Thomson sponser die dag.

VRYDAG HOENDER 21 Nov  

 1. Leon Hattingh                23

2. Daniel van der Merwe   22

3. Marleen Davin               20

4. Jacques Nell                   19

SATERDAG 22 NOV  

Academia het die dag aangebied. Die kompetisie was 'n American Scramble.   Die dag was 'n groot sukses en almal wat deelgeneem het  het dit baie geniet omdat dit 'n ander tipe kompetisie  vir 'n verandering was.

1. Andre Coetzee en Senekal Dreyer het almal uitgestof met 'n 56 netto.

2. EL Matthee en Malcolm Tobias  60

3. Daniel en Francois van der Merwe  ook 60

4. Jacques Nell en George Hunt het gevolg met 61

5. Jakkie Beukes en Leon Hattingh ook 61

Saterdag 29 Nov is dit 'n Gemengde pare kompetisie. ONTHOU DIE STEAKAAND VRYDAG 28 NOV

Bespreek by die klub. 

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
                              Fax: 028 384 1225
E-mail:
gbgholf@gmail.com

Die wenners vir die dag, met vlnr (middel) Senekal Dreyer en André Coetzee, saam met (weerskante) Tommy Wilson (skoolhoof) en Helene Segal (organiseerder)
Die spelers wat in die derde plek geëindig het, is (links en regs) El Matthee en Malcolm Tobias, met Helene Segal saam met hulle.
Die trotse Junior Stadsraadlede van Gansbaai Academia wat hul plek tydens die Gholfdag volgestaan het, is vlnr Malcom Mulope, Jemaine Julies, Amy Wolhuter en Marcel Dickson, saam met (weerskante) Helene Segal (organiseerder) en Tommy Wilson (skoolhoof)