Brunsvigia orientalis terug by die huis na 10 jaar

 Brunsvigia orientalis terug by die huis na 10 jaar

Gansbaai Courant

Die bekende wit Brunsvigia orientalis (kandelaarblom), van Pearly Beach is deur ‘n bekende kweker van Stellenbosch versigtig uitgehaal gedurende November 2004 (verwys na berig in Gansbaai Courant in 2004), toe die plant rustend was.

Hierdie wit plant is ‘n natuurfrats en sou nie op sy eie aanteel nie. Die plant is vegatief vermeerder en vyf klein bolletjies het nou na 10 jaar huistoe gekom.

Die bolletjies is deur Heilie Mostert in die nuwe Pearly Beach Fynbos Garden oorgeplant.

 Brunsvigia orientalis terug by die huis na 10 jaar

Heilie Mostert

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More