Overstrand Arts/Kunste (OAK)

Overstrand Arts/Kunste (OAK)

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Petru Wessels

Carel Trichardt

Katrien Holm (Musiek)


OUDITORIUM, BURGERSENTRUM, HERMANUS

15h30 op Sondag, 21 Desember 2014

Kersklanke belig met woord en klank, die vreugdes, blydskap,  opwinding en die wonder van Kersfees  -  maar ook die hartseer, verlange en eensaamheid.

“Baie van hierdie stories het al gunstelinge geword vir ons gehore en hulle kom luister telkens weer, want soos goeie wyn, word hierdie stories nooit oud nie.”

Kom luister na die Russiese volksverhaal van Baboesjka;  na Jaffie se vertelling van “daardie Nag”;  na ‘n seuntjie wat graag ‘n rooi lorrie vir Kersfees wil hê;  na Dana Snyman se verhaal van Kleintjie Kruger wat hom op ’n Oukersaand opgelaai het;  ’n dogter se oproep na die hemel om met haar Ma te praat.

Kom lag oor die “verskriklike” Herselman kinders se deelname aan die Kersspel en ‘n Boetie en ‘n Sussie wat van hulle eie spesiale kriptoneel vertel.

Dan is daar die groepie kleutertjies wat Die Herders van Bethlehem  opvoer. Maar toe loop die dinge skielik heeltemal deurmekaar!  Onthou julle nog  The little match girl  en  The little fir tree ??

Vir meer as twintig jaar het Petru en Carel Kersstories aan gehore in Pretoria en oral oor vertel.  Kom luister gerus en maak Kersklanke deel van julle Kersseisoen.

Katrien Holm, wat vir baie jare deel was van Kersklanke, kom spesiaal  Hermanus toe, om die nodige atmosfeer aan Kersklanke te gee, met haar klavier, viool en ander instrumente.

 ‘n CD, Keur uit Kersklanke , met van die treffendste stories sal beskikbaar wees.

Skakel BELLINI by 028 312 4988 op Hermanus vir besprekings.  Kaartjies is R120 en R60 vir leerders en studente.  Skakel René du Plooy op 082 940 4238 vir verdere inligting.

Overstrand Arts/Kunste (OAK)

Gansbaai Courant

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

For our parting shot, one of Grootbos Foundation's longest relationships with the Eden Project in the UK...

Grootbos Foundation
Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Being comfortable with myself sets me free.

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

GGAP CONGRATULATES our very special artist and graphic designer, ANTJE SHONE! 

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Selling a property is more than putting a sign outside the house and placing an advert online.

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

Some properties are about the house. Others are about where the house is. This is most definitely one of the latter.

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

New month, new pieces at Komtessa Boutique.

Komtessa Boutique
See All Articles