Poppekas gewild in Uilkraal

Uilenkraalsmond Vakansie-oord is soos met elke Feesseisoen weer propvol opwinding. Vele aktiwiteite word daagliks daar aangebied, veral wat vermaak en pret vir jongmense en kinders betref. Hier is die gewilde Poppekas besig om die aandag vas te vang.

Vanjaar se VCSV Vakansiedienste (Stranddienste) verskuif na die Uilenkraalsmond se saaltjie. Hierdie jaar se span bestaan meestal uit bekwame Matie-studente met ‘n brandende hart vir Jesus, met mense wat van sover as Pretoria, Lutzville, Potchefstroom en die Kaap kom. Voor vlnr is Inge van Niekerk, Jessica Stone, Shirné Nel, Bernadette Bredenkamp, Jennifer Beukes, Dané Vorster, Nicole Snyman, Anri Janse van Rensburg en Cariena de Beer. Agter vlnr is Hanli Cilliers, Henro Vorster, Wimpie Coetzee, Henko van Zyl, Günther Hüsselmann, Richard Mouton, Pieter Rossouw, Johann Gouws, Annie Basson, Jana Cilliers en Brigitta Hüsselmann.  (Foto: Anta Greeff)