Bogenoemde dienste sal steeds soos in die verlede aan boot- ongelukke, swemmers in nood en voorwerpe wat in die see mag dryf, verskaf word. Die volgende nommers kan geskakel word: 082 690 1835 of 028 388 0353.
Die plaaslike SAPD kan ook by 028 384 0201 geskakel word.
Seewaardigheidsondersoeke van klein vaartuie vir Sport en Ontspanning
'n Ondersoekbeampte is op Hermanus beskikbaar. Hy kan by 028 314 1023 geskakel word.
'n Beampte by Uilenkraalsmond sal ook vanaf 14 Desember tot 4 Januarie beskikbaar wees.
Koos de Kock, SADSAA Ondersoek– en Veiligheidsbeampte