Fotografie Jaarafsluiting

‘n Groot deel van die Gansbaai Fotografieklub se lede het vanjaar die afsluiting van ‘n uiters suksesvolle Fotografie-jaar in die Great White House gevier, met die voormalige voorsitter, Christo Wessels agter 4de van links en langs hom die nuwe voorsitter, Riaan Jacobs. (Foto: Jane Bailey)