Aandenkingskerse vir slagoffers

Aandenkingskerse vir slagoffers

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

“Die doel van die seremonie was om manne en vroue binne die geledere van die Suid-Afikaanse Polisiediens wat hulle lewens in die lyn van dienslewering verloor het, te herdenk,” het Lucille Mangiagalli van die Hermanus Cluster gesê. Kerse ter herinnering aan hierdie lede is tydens gewyde oomblikke aangesteek.

Van die deelnemers was kol Moshi (Stasiebevelvoerder, Gansbaai SAPD), Lucile Mangiagalli (Slagoffer Ondersteuningskoördineerder van Hermanus Cluster), Sersant Adéle Visser (Gansbaai SAPD en Gansbaai Slagoffer Ondersteuningskoördineerder), asook Juanne en Nelia (Nicro opleidingsfasiliteerders). Kol Moshi het ‘n aandenkingskers vir SAPD-lede aangesteek wat hul lewens in die lyn van dienslewering verloor het, met sers Visser wat ‘n aandenkingskers vir slagoffers van misdaad in ooreenstemming met die 16 Dae van Aktiviste vanaf 25 November tot 10 Desember 2014 aangesteek het.

Die geleentheid wat vir die aansteek van aandenkingskerse benut is, was die 3-daagse kursus wat deur Juanne en Nelia in ooreenstemming met die “Victim Empowerment Programme” aangebied is.

In haar toespraak het Lucile ‘n beroep op die teenwoordigers gedoen om die bestaande 16 Dae van Aktiviste na ‘n 365 Dae van Aktiviste te verander sodat daar elke dag aandag aan die euwel van vroue- en kindermishandeling gegee kan word. Sy het die verrigtinge met ‘n treffende gedig van ‘n vroueslagoffer afgesluit.

Hardus Botha

Aandenkingskerse vir slagoffers

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

For our parting shot, one of Grootbos Foundation's longest relationships with the Eden Project in the UK...

Grootbos Foundation
Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Being comfortable with myself sets me free.

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

GGAP CONGRATULATES our very special artist and graphic designer, ANTJE SHONE! 

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Selling a property is more than putting a sign outside the house and placing an advert online.

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

Some properties are about the house. Others are about where the house is. This is most definitely one of the latter.

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

New month, new pieces at Komtessa Boutique.

Komtessa Boutique
See All Articles