Heelwat verjaarsdae hierdie week.
Baie geluk aan die volgende persone:
Des 20 SP van Blerk en ABK Smit
Des 21 Me C Du Preez
Des 22 Anita Lourens en Kobus Malan
Des 23 Francis McIntosh
Des 24 C Calitz
Des 25 WJ Olivier en CJ Myburgh
Des 26 Herman Taljaard
Woensdag 10 Des Ind. Stableford
1. June Rahn 41punte
2. Danie Rossouw 40
3. Leon Hattingh 38
4. Rupert Roux 37
5. Dawie Viljoen 37
6. George Hunt 37
Naaste aan die Penne: Solly Wessels (2) en Bobby Brandt
Spogtwees: R. Roux, S Wessels (2) en Bev Swart
Vrydag 12 Des 9 Putjies
1.Tony Sauter 21
2. J Nell 19
3. J Brandt 19
Naaste aan die pen: Solly Wessels en spogtwees Jannie Brandt en Jacques Nell.
Saterdag 13 Des Betterball
Baie dankie aan Build It vir die groot borgdag. 76 Gholfers het ingeskryf en die punte het getoon dat die baan in 'n goeie toestand is. Die gholfers is ook getrakteer op 'n smaaklike braai na die gholf. Vir Eddie Burger en Bertie Laubcher ons opregte dank aan julle vir die vlot verloop van sake en die organisasie agter alles. Daar was pryse vir Afrika. Om so 'n dag te organiseer vat nie net tyd nie maar harde werk. Nogmaals baie dankie!!!
1. Gary Pelser en L Pelser 50 punte
2. George Hunt en Marleen Davin 47
3. P Du Toit en R Hamman 45
4. J Coetzee en EL Matthee 45
5. T Sauter en L Sauter 44
6. Charlie Bent en J Nell 44
Tot op 22ste plek het pryse verdien.
Belangrike Borgdae: Sakekamer (20 Des) Interdorp (24 Des) en die Gansbaai Classic 27 Des
Nog heelwat plek SKRYF IN ASB!!!!!!!!
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com