Geluk aan R. Viljoen op die 28ste Des en Tony Van Altena wat op die 30ste verjaar.
Woensdag 17 Des 2014 IPS
1. R. Brandt 43
2. J. Rahn 42
3. S. Wessels 39
4. D. Viljoen 39
5. F. Van Eeden 37
6. C. Bent 37
Naaste aan die Penne: Solly Wessels en Bobby Brandt
Spog twees: S. Wessels, R. Brandt, D. Viljoen en C. Bent
Vrydag 19 Des 9 Putjies
1. M. Davin 23
2. S. Wessels 22
3. A Roos 20
4. F. Van Eeden 18
Naaste aan die pen: M. Harris
SATERDAG 20 DES
Borgdag : Sakekamer
Die kompetisie was 'n Betterball en volgens Rene Beukes het dit baie goed afgeloop. Die oggendveld het 'n heerlike ontbyt gehad en vir die middagveld was daar ook 'n ligte maal. Die tellings was buitengewoon hoog, maar as jy besef dat mulligans gebruik is, is dit heeltemaal te verstane.
1. A. vd Merwe en J. Beukes 50
2. F. van Eeden en M. Tobias 49
3. G. Hunt en G. Mostert 47
4. S. Wessels en S. Hugo 45
5. A. Sawtelle en C. Lee 44
6 .B. Swart en S. Muller 44
7. P. van Vuuren en J. van Vuuren 44
Woensdag 24 Des Interdorp (ind. Stableford) en die groot dag Gansbaai Classic op 27 Des 2014.
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com