Gholfnuus

Gholfnuus

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

 Baie geluk aan Tony van Altema (30 Des) en Marina van wyk (31Des) met julle verjaarsdae.

WOENSDAG 24 Des, IND.STABLEFORD

Baie dankie aan Sextus en sy hoof Sponsers Christie en Jacques vir een van die geslaagste gholfdae. Die interdorp was gewen deur Kleinbaai met Franskraal kort op hulle hakke. Hierdie manne het gesorg dat oor die veertig spelers pryse ontvang het. 

1. Jannie Brandt      41

2. Solly Wessels     38

3. J. Moore             37

4. N. Malan            37

5. Rob Jerrard        36

6. Edwin Harris     36

7 Frikie van Eeden 36

Spogtwees: Leon Hattingh, D. Groenewald,C. Bailey en Frans Conradie. Naaste aan die penne: F. Conradie, Dirk Bul en Leon Hattingh. Langste dryf: Al die pad van Calvinia,  Martin Nel.

VRYDAG 26 DES : 9 PUTJIES

1. R. Lambrecht       19

2. T. Sauter              19

3. J. Grove               18

4. G. Hunt                18

5. M. Davin              17

SATERDAG 27 DES

BETTERBALL (PREFERRED DRIVE)

Dit was die Classic van Gansbaai. Al het die weer nie juis saamgespeel nie, want 'n paar spelers het onttrek, was dit steeds 'n baie geslaagde dag.  Sonder 'n persoon soos Freddie Engelbrecht, wat die hoofborg was, kon die klub nie so 'n groot dag aanbied nie. Nie alleen was hy verantwoordelik vir die eerste drie dubbel pryse, wat kontant, mikrogolfoonde en vleispryse ingesluit het, hy het ook in ongure weer die natgat beman. Heelwat ander lede van die klub het bygedra om hierdie dag 'n sukses te maak. Die oggendete, deur Toekie, was heerlik, en die spitbraai deur Daleen (Stanford) was uit die boonste rakke.

1.  Die kompetisie is gewen deur Daniel van der Merwe en Jakkie Beukes met 50 punte.Die twee manne het sowaar hulle pryse van R2000 net so vir die klub geskenk. Wat 'n wonderlike gebaar. Jakkie beukes het ook die vrydagaand se trekking van 'n R1000 gewen.  As dit jou dag (naweek) is, is dit jou dag!!!!!!

2. P.Nel en W. Nel was tweede (man en vrou kombinasie) met 49 punte.

3. D. Groenewald en F. De Kock   48

4. A. Roos en C. Burger      47

5. J. Nell en G. Hunt           47

6. N. Brandt en R. Brandt   46

Vele meer het pryse ontvang.

DIE KOMITEE HOOP OM JULLE ALMAL WEER VOLGENDE JAAR HIER TE SIEN. 

        

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441                              Fax: 028 384 1225
E-mail:
gbgholf@gmail.com

Gholfnuus

Jannie Brandt

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

For our parting shot, one of Grootbos Foundation's longest relationships with the Eden Project in the UK...

Grootbos Foundation
Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Being comfortable with myself sets me free.

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

GGAP CONGRATULATES our very special artist and graphic designer, ANTJE SHONE! 

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Selling a property is more than putting a sign outside the house and placing an advert online.

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

Some properties are about the house. Others are about where the house is. This is most definitely one of the latter.

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

New month, new pieces at Komtessa Boutique.

Komtessa Boutique
See All Articles