Bootsleepwaens pronk hawe vol

 ‘n Volgepakte Gansbaai hawe op Vrydag, 3 Januarie 2014 met bootsleepwaens van bote wat see toe is om te hengel. Op ‘n stadium gedurende die voormiddag was daar sowat 75+ voertuie met bootsleepwaens wat die area vol parkeer het, selfs langs die pad tussen die fabrieksgeboue deur en ook aan die teenoorgestelde kant van die hawe op die groot parkeerarea langs die Birkenhead Boothengelklub.

Gansbaai Bootsleepwaens pronk hawe vol_1