Bo 80% prestasies

Bo 80% prestasies

Gansbaai Courant

Twee vriende, Monique Scheepers en Johann Truter, is trotse matrikulante van Hoërskool Hermanus. Altwee van hulle het 5 onderskeidings behaal en hulle is ook die enigste twee Hermanus-matrikulante in Gansbaai wat ‘n gemiddeld bo 80% behaal het. Monique is die dogter van Jacques en Lorraine van Gansbaai, met Johann wat Ettienne en Elanda, ook van Gansbaai, se seun is.  

Bo 80% prestasies

Hardus Botha

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More