Bote staan saam in nood

Bote staan saam in nood

Gansbaai Courant

Tydens die onlangse “moeilike” weersomstandighede, het vissersbote weer getoon dat hulle saamstaan in noodgevalle. Die Borderer van die Knobles van Struisbaai se bootenjin het op Donderdag, 15 Januarie 2015 probleme ontwikkel pas nadat Gansbaai hawe verlaat is.

Hulle moes inderhaas anker afgooi om te verhoed dat die boot op die rotse beland met die sterk wind wat gewaai het. Vleigans van Louis Groenewald het die gevaar gesien en die Borderer tot hulp gekom en na veiligheid in die hawe gesleep. Dankie aan Boetie Ramsauer en Johan van Dyk wat Gansbaai Courant gekontak het.

Bote staan saam in nood

Boetie Ramsauer

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More