omGee Puren Bediening Pearly Beach

Fondsinsamelingsprojek Collage

Die Organiseerders van die Fondsinsamelingsprojek: Deon en Tess de Kock. Die Gemeente leiers: Ds Deon en Linda Kloppers.
Deon Kloppers by die Bring-en-Braai na die 4 x 4 rit
Die Boeresport: Charles en Amanda Woest was verantwoordelik vir die items
Die wenners van die Potjiekos kompetisie. Hulle het ‘n springbokpotjie gemaak met gedroogde vrugte
Die deelnemers aan die 4 x 4 rit op die plaas, Klein Hagelkraal, van Jan Koekemoer